Local newsNews
Talle inwoners neem deel aan kruistog
Die jaarlikse kruistog was vanjaar op 5 Augustus gehou en stappers het in hul massas deelgeneem.
Talle inwoners en besoekers het Saterdag (5 Augustus) die sewende Kruistog, wat nou ‘n instelling in die dorp is, onderneem.
Die geleentheid, wat deur Poppie Brits van die NG Kerk, Rensburg, georganiseer is, het die stappers tot bo op die berg gelei met die Onse Vader gebed as tema.




At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



