HEIDELBERG
• 20 Mei
Masincedane Helpmekaar Heidelberg hou hul gholfdag by die Heidelberg Gholfklub. Spelers is reeds vol bespreek, maar putjie borge is nog welkom. Vir meer inligting, kontak Leana Bruwer op 082 821 3450.
• 28 en 29 Augustus
Heidelberg Hospice hou ‘n kuns en kultuur mark die Vrydagaand en Saterdag. Die Vrydagaand bied ‘n historiese toer van Heidelberg, en die mark bied kosstalletjies, aktiwiteite vir die hele gesin, en stalletjies. Skakel die kantoor by 016 349 5180.
ALGEMEEN
• Die Plaashuiswinkel in Begemansstraat 40 hou elke Saterdag van 08:00 tot 13:00 ‘n rommelmark. Slegs tweedehandse goed word verkoop. Kontak Melinda van der Merwe by 072 134 1420.
• Heidelberg Meander vind plaas elke eerste Saterdag van die maand van 08:00 tot 14:00 en sluit in kuns in die park by die Erfenismuseum, motorhutverkope en markdag by die Plaashuiswinkel, erfenistoere en die Painted Drums-buiteluggalery. Vir meer inligting, kontak Melinda van der Merwe by 072 134 1420. Om ‘n Heidelberg-erfenistoer te bespreek, kontak Tony Burisch by 072 460 9663.
• Heidelberg Hope het verskeie skoonmaakgroepe in die voorstede van Heidelberg wat weekliks sorg vir die skoonmaak van die omgewing. Om betrokke te raak of by enige van die WhatsApp-groepe aan te sluit, kontak Nicolene Neveling by 072 840 0205.
• Die Silveroaks parkrun vind elke Saterdag om 08:00 by Houtpoort 392, Heidelberg plaas. Vir meer inligting, besoek die Silveroaks parkrun Facebook-blad.
• Die Suikerbos Aftreeoord hou elke Donderdag om 09:40 ‘n Bingo-oggend vir die afgetredenes. Vir meer inligting, kontak Marlene Walkden by 076 921 5590.
• Die Suikerbos Aftreeoord hou elke Donderdag om 14:00 ‘n “Bly kalm, ons gaan nou brei en hekel”-middag in die saal. Bring eie wol en penne en kom kuier saam. Almal is welkom.
• Die Suikerbos Aftreeoord hou elke eerste Vrydag van die maand ‘n pannekoekfondsinsamelingsdag. Indien iemand wil help, kan hulle Marthie Greyling by 084 548 2665 kontak. Vir meer inligting, kontak Marlene Walkden by 076 921 5590.
• Die Suikerbos Aftreeoord oefen elke Woensdagoggend om 09:00 sang in die saal. Almal wat hou van sing word genooi om te kom saam sing. Vir meer inligting, kontak Marlene Walkden by 076 921 5590.
• Die Suikerbos Aftreeoord bied jukskei op Maandag en Donderdag middae om 14:00. Kontak Marlene Walkden op 076 921 5590.
• Die Heidelberg Hospice Winkel is elke Woensdag van 09:00 tot 15:00 oop. Dit is by Freeman Straat 2 in Heidelberg geleë.
NIGEL
• 6 Mei:
Die Friends of Maryvale Natuurreservaat hou ‘n gholfdag fondsinsameling op die dag, by die Nigel Golf Club, om fasiliteite van die natuurreservaat op te gradeer. Kontak Peter Law op 082 822 3901.
• 9 Mei:
Die NG Kerk Moedergemeente Nigel hou ‘n veiling en kermis by die kerk op Kerk Straat.
• 13 Mei:
Die Nigel Tuiste vir Bejaardes hou ‘n liefdadigheidsgolfdag by die Nigel Golf Club. Vir meer inligting of om jou putjie of vierbal te bespreek, kontak Johan Janse van Rensburg op 072 345 9974.
GENERAL
• The Nigel Bridge Group meets every Monday from 09:00 to 13:00 at the Nigel Catholic Church hall, offering locals and residents from surrounding towns the opportunity to enjoy a friendly and stimulating game of bridge. For more, contact Sylvia Gallichan on 063 686 5430 or 082 756 3223.
• The Springs/Nigel WESSA branch and Friends of Marievale Nature Reserve meet every second Saturday of the month at 09:00 at the conference centre at Marievale Nature Reserve. Contact Justin Donaldson at 072 373 7151 or Dee Johnson at 073 501 6333.
Beplan jy ‘n geleentheid, fondsinsameling of ‘n funksie? Ons plaas dit gratis. Stuur volledige besonderhede na charmadp@caxton.co.za




