Local newsSport

Volkie atlete vaar goed by SA kampioenskappe

Die atlete het hul beste gegee op die dag.

Drie atlete van die Laer Volkskool het aan die onlangse SASSA atletiekkampioenskappe deelgeneem.

Chirstiaan Lewis (o10) het in die 1 200m ‘n tweede plek gekry met sy tyd van 3:45:46.

Adriaan Coetzee (o12) het sy staal gewys en ‘n sesde plek in die 1 200m finaal met ‘n tyd van 3:38:80 behaal.

Kaspian Rooseboom (o10) het negende plek in die hoogspring-item behaal.

Kaspian Rooseboon het aan die hoogspring-item deelgeneem.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button