‘n Groep redenaars van die Laer Volkskool het op 22 en 23 April aan die ATKV Redenaarskompetisie by Laerskool Concordia in Boksburg deelgeneem.
Die leerders wat deel van die redenaarsspan was, is Lizé Labuschagne, Lené Breytenbach, Megan Marais, Suané Matthews, Mala van Jaarsveld, Jané Ernst, Devin Botha, Juan Kuhn, Emma-Beth Roods, Regardt Fourie, Hendré de Wet, Lilly-Ann Potgieter, Eloise van Niekerk, Elandri Matthews en Sebastian Martin.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



