Local newsSchools

AG Visser se akademiese span aangewys

Tyd agter die boeke werp vrugte af.

Laerskool AG Visser het hulle akademiese span van Graad Vier tot Graad Sewe leerders vir die eerste termyn aangewys.

Graad Sewe, agter: Michaela Muller, Leon Liebenberg, Melaney Pruis, Simoné Meere, Dylan de Bruyn, Genevieve Martinson en Kristin Mostert. Voor: Erica Vallentgoed, Jaden Janse van Rensburg en Meghan Cooper.
Graad Vier, agter: Shadette Botha, Lillyann Swarts, Langelihle Sibanyoni, Mieke Liebenberg en Caitlyn Hunter. Voor: Rodian Meere, Willie Kriel, Estiaan Pienaar, Meiring le Roux en Victoria Basson.
Graad Vyf, agter: Ethan Martinson, Relebohile Tsotetsi, Zanru Hamann, Katelyn Ehlers en Hayden Harris. Voor: Mieke Coetzee- Olivier, Cristi van Tonder, Ethan Martinson, Relebohile Tsotetsi, Zanru Hamann, Katelyn Ehlers, Hayden Harris, Dominique Greylinge en Sibusisiwe Ngema.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button