Alanah is 'n drie-jarige Husky-kruis teef wat as verdwaalde by die DBV aangekom het.
Dié diere is vir aanneming beskikbaar by die Heidelberg DBV geleë te Retiefstraat 1.
Vir meer inligting, kontak 016 342 4114.
Moomoo is ‘n vier-maand-oue Tuxedo mannetjieskat.Reese is ‘n Husky-kruis teef wat as verdwaalde by die DBV aangekom het.Piper is ‘n vyf-maand-oue wyfiekat.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!