Die Oos-Transvaal Bokkie proewe het op 1 Mei plaasgevind en die Laer Volkskool spog met drie meisies en ‘n seun wat in die Oos-Transvaal Bokkiespan opgeneem is.
Jolene Grobler, Alexia Conte en Manjé Erasmus is in die o13-netbalspan opgeneem en Juandré Labuschagne in die o13-rugbyspan.
Die Bokkieweek vind van 3 tot 7 Julie in Kroonstad plaas.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



