Hoër Volkskool se netbalspanne het hulle ligabepalings op ‘n hoë noot afgeskop.
Die wedstryde was teen Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark gespeel.
Die uitslae is: o14A wen 31-5, o14B wen 30-7, o14C wen 17-4, o15A wen 37-7, o15B wen 46-11, o15C wen 28-1, o16A wen 28-16, o16B wen 39-8, o17A wen 42-10, o17B wen 16-3, tweede span wen 9-5 en eerste span wen 34-19.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!




