Local newsSchools

Volkies maak die regte skuiwe

Volkies skaakspelers is gekies vir D7 skaakspan

Die Sedibeng D7 individuele skaak kompetisie was die naweek van 20 Mei by Volkskool gehou.

Verskeie Volkies het gepoog om die beste skuiwe te maak.

Volkskool se Leyla Smit het uitgestaan deur die Sedibeng o15 afdeling gewen.

Die ander uitslae is: Mieke Wessels (o18) was tweede en Pieter Human (o18) derde.

Die D7 skaakspan was ook bekendgemaak. Leyla Smit, Mieke Wessels, Pieter Human, Elizna Cloete en Zonika Marais was almal in die span opgeneem.

Die Gauteng skole skaak kampioenskappe vind plaas op 27 Mei in Benoni.

Skaakspelers konsentreer hard.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button