Volkskool woeker op die sportveld
Verskeie spanne van die skool het kragte gemeet op die veld
Die afgelope week het Hoër Volkskool teen verskeie spanne op die sportveld kragte gemeet.
Die uitslae is:
23 Mei:
Hokkie dogters: o14A 0-0 teen Leeuwenhof, o14B 2-0 teen Leeuwenhof, o15A 2-0 teen Leeuwenhof, o16A 4-1 teen Leeuwenhof, tweede span 3-1 teen Leeuwenhof, eerste span 8-1 teen Leeuwenhof.
24 Mei:
Hokkie seuns: junior seuns Volkskool 0-1 teen Die Anker, senior seuns 1-1 teen Die Anker, junior seuns 5-0 teen Kempton Park, senior seuns 9-0 teen Kempton Park.
27 Mei:
Hokkie dogters: o14A 2-2 teen Brandwag, o15A 2-0 teen Brandwag, o16A 1-4 teen Brandwag, tweede span 4-1 teen Brandwag, eerste span speel gelykop 1-1 teen Brandwag.
Rugby: o14A Volkskool 17-7 teen Hugenote, o14B 7-5 teen Hugenote, o15A 31-10 teen Hugenote, o15B 45-0 teen Hugenote, o16A 10-6 teen Hugenote, o16B 0-24 teen Hugenote, derde span 32-0 teen Hugenote, tweede span 26-19 teen Hugenote, eerste span 24-3 teen Hugenote.










