Twig is 'n ses-maande-oue tefie wat tans by die DBV is.
Dié diere is vir aanneming beskikbaar by die Heidelberg DBV geleë te Retiefstraat 1.
Vir meer inligting, kontak 016 342 4114.
Gypsy is ‘n 18-maand-oue kruisras teef wat by die DBV as verdwaalde aangekom het.Stormy is ‘n tweejarige German shepherd-kruis op soek is na ‘n goeie huis.Dié kat is een van talle wat ‘n liefdevolle huis soek.Dié is een van talle katte wat tans by die DBV is.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!