Balfour Gekombineerde Skool het twee drama studente met groot talent.
Abigail Brits en Liesl Breedt het op 10 Junie aan die uitdunne van die Gauteng Drama Kampioenskappe deelgeneem.
Beide Brits en Breedt het deurgedring na die Suid-Afrikaanse Drama Kampioenskappe wat in September plaasvind.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



