Local newsSport
Rolbalspelers geniet gesellige middag
Die dag by die Nigel Rolbalklub het gesellig verloop.
Lede van die Nigel Rolbalklub het op 24 Junie hulself met gesellige vriendskaplike rondtes rolbal geniet.
Die lede het in pare van drie gespeel.
Die oudste aktiewe lid van die klub Tom Roach (89) was ook deel van die spanne.
“Ons geniet dit om gesellig teen mekaar te speel,” het Johann Eckermann van die klub gesê.
“Dit is lekker om so te ontspan en mekaar se geselskap te geniet.”




At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



