Waarom dink jy is dit belangrik om klein besighede in dorpe te hê?

Klein besighede word maklik deel van ‘n dorp. Dit gee ‘n gevoel van gemeenskap en kan maklik ‘n samekomsplek in ‘n dorp se mense word.

Klein besighede is belangrik vir die ekonomie van ‘n dorp, maar dit maak mens bekommerd wanneer ons hoor hoeveel klein besighede deesdae hul deure sluit.

Klein besighede, veral in klein dorpe word byna soos familie. Jy leer die eienaars en mede-kliënte ken wat dit spesiaal maak.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



