‘n Kragboks het Dinsdag (11 Julie) in Heidelberg-sentraal uitgebrand.
Die kragboks op die hoek van Maré- en HF Verwoerd strate is vermoedelik deur persone wat deur rommel grou aan die brand gesteek.
Die Lesedi Brandweer, Heidelberg Volunteer Medics First Responders asook AfriForum-Heidelberg tak was gou op die toneel en het die vuur onder beheer gekry.
Die brandstigters was nêrens te vinde nie.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



