Eddi is ‘n kruisras reun wat by die DBV as verdwaalde aangekom het.
Dié diere is vir aanneming beskikbaar by die Heidelberg DBV geleë in Retiefstraat 1.
Vir meer inligting, kontak 016 342 4114.
Twig is ‘n ses-maande-oue tefie wat tans by die DBV is.Wilby is ‘n draadhaar Terrier reun wat as verdwaalde by die DBV aangekom het.Gypsy is ‘n 18-maand-oue kruisras teef wat by die DBV as verdwaalde aangekom het.Stormy is ‘n tweejarige German shepherd-kruis op soek is na ‘n goeie huis.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!