Local news
GALLERY: Velliefees lok honderde besoekers
Besoekers van heide en ver besoek die Vellie Fees.
Die Velliefees, wat die afgelope naweek plaasgevind het, het besoekers van oral gelok. ‘n Magdom aktiwieite, stallejies, uitstallings en optredes het gesorg dat die besoekers ‘n goeie ondervindingbeleef het.











At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



