Local newsSport
Volkie leerder bekwaam haar as skeidsregter
Alicia kan kan nou as skeidsregter optree.
‘n Hokkiespeler van die Hoër Volkskool het een stap verder gegaan en is nou gekwalifiseerd as ‘n hokkie skeidsregter.
Alicia Miller van der Walt (Graad Nege) het haar hokkie skeidsregter eksamen geslaag en kan amptelik hokkie wedstryde as ‘n beampte hanteer.
Alicia het die kwalifikasie deur die Suid-Afrikaanse Hokkie Assosiasie behaal.
Alicia gaan nou al haar kennis en vernuf gebruik om hokkie wedstryde te hanteer en te verseker dat alles wettig op die veld gedoen word.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



