Dié diere is vir aanneming beskikbaar by die Heidelberg DBV geleë in Retiefstraat 1.
Vir meer inligting, kontak 016 342 4114.
Die is een van talle katte by die DBV wat beskikbaar is vir aanneming.Pixie was aan die DBV oorhandig na ‘n wreedheid klagte.Snowy was deur sy vorige eienaars aan die DBV oorhandig.Pepper was saam met haar kleintjies aan die DBV oorhandig.Olivander is ‘n Sharpei-kruis reun wat aan die DBV oorhandig is.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!