Local news

Vossie hou skool se naam hoog

Lizé Lira (Graad Ses) is op pad na SA's vir perdry.

Lizé Lira, ‘n Graad Ses leerder van Laerskool Tini Vorster het onlangs met perdry uitgeblink.

Lira het haar skool verteenwoordig by die SANESA Ekurhuleni Gauteng finaal, waarin sy in twee kategorieë deelgeneem het.

Sy het vir beide die Dressage- en die Working Hunter kategorieë ‘n derde plek verower.

Lira gaan nou ook haar skool en die dorp by die SA’s verteenwoordig.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button