Local news

Vossie leerders wys wetenskap kennis

Die drie leerders het hul skool se naam hoog gehou tydens die onlangse wetenskap uitstalling.

Drie Graad Ses leerders van Laerskool Tini Vorster het onlangs aan die Wetenskap Uitstalling by Nigel Primary deelgeneem.

Amelia de Beer, Danté Davis en Lizé Lira was as die Kring Een Afdelingwenners aangewys.

Al drie leerders sal nou die distrik op 31 Augustus by Laerskool Werda gaan verteenwoordig.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button