Local news

Lira blink uit by SANESA

Lizé Lira het haar skool se naam tydens die SANESA Nasionale Kampioenskappe hoog gehou.

Lizé Lira, ‘n Graad Ses leerling van Laerskool Tini Vorster het op 6 Oktober aan die SANESA Nasionale Kampioenskappe deelgeneem.

Die ruiter het ‘n negende plek behaal in die ‘dressage’ kategorie uit die 22 ruiters wat daarin deelgeneem het.
Haar Gauteng A-span het ook in hierdie kategorie ‘n eerste plek behaal.

Lira het ook ‘n sewende plek behaal vir die ‘working hunter’ kategorie uit die 27 ruiters wat daarin deelgeneem het.

Haar Gauteng A-span het hierin ‘n derde plek behaal.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button