Local newsSchools
Volkies vaar goed in die Spelathon
Volkies skrik niie wanneer dit by spelling kom nie.
Twee leerders van die Laer Volkskool wat aan die onlangse D7-Spelathon by Laerskool Risiville deelgeneem het, het goed gevaar.
Janco Jordaan en Moné Kleingeld was in die kol met hul spelling en het na die volgende rondte deurgedring.
Jano Jordaan het ‘n sesde plek ingeneem en Moné Kleingeld het in die top vyf klaargemaak.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



