Local news

Nigel boer span beeste vir Bok-gees in

Louis Botha het op 'n unieke manier sy steunvir die Bokke getoon.

Boer Louis Botha van Nigel het op ‘n unieke manier sy ondersteuning met behulp van sy beeste vir die Springbokke in die naweek se Rugby Wêreldbeker eindstryd gewys.

Die Bokke het Saterdag die Wêreldbeker in Parys, Frankryk teen Nieu-Seeland met ‘n telling 12-11 gewen.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button