Theresa Oliver en Jean Senekal sny Japie van Reeuwyk se hare.
MMG Ford het op 27 Oktober gasheer gespeel vir ‘n Cansa Shavathon.
Daar was ‘n goeie toeloop van die publiek wat hulle deel gedoen het deur hul hare te skeer of te kleur.
Verskeie besighede het op hulle beurt ook die projek en fondsinsameling ondersteun.
Prinsipaal van die motorhandelaar Japie van Reeuwyk het met sy beurt sy hare laat waai nadat R15000 ingesamel was vir die kanker projek.
Sharon de Lange kleur Lukas du Plessis se hare.
Prinsipaal Japie en Ilse van Reeuwyk.
Theresa Oliver, Talia en Neels Uys by die Cansa Shavathon.
Die MMF Ford span wat deel van die Cansa Shavathon was.
Theresa Oliver kleur Dino Barella se hare.
Japie van Reeuwyk kleur Theresa Oliver se hare.
Japie van Reeuwyk kleur MC Schoombee se hare.
Japie van Reeuwyk en Jean Senekal na die haarsny.
Japie van Reeuwyk sny Andy Fulton se hare.
Ruan van Biljon en Petrus Theunissen het die projek ondersteun.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!