Local newsSport

Vossie se rugby bobaas

Henrico Parker was onlangs deel van die Valke Rugby Toer na Pretoria.

Henrico Parker, ‘n Graad Sewe leerlder van Laerskool Tini Vorster het onlangs sy staal in die Valke Liga gewys.

Die jong speler wat ook vir die Nigel Rugbyklub speel, het vanaf 30 September tot 7 Oktober in Pretoria gespeel.

Parker se span het vierde in die liga geeïndig.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button