Local newsSport

Jong golfspelers woeker op die baan

Regard le Roux het die eerste plek ingeneem

Balfour Gekombineerde Skool se golf A-span het onlangs aan die Zero Liga asook IPS liga deelgeneem.

Die seuns span het as wenners weggestap terwyl die dogters golf span algeheel derde geplaas is.

Regard le Roux het die eerste plek ingeneem, Niel Schoeman die vierde plek en Levin le Roux die vyfde plek.

Regard le Roux, Niel Schoeman en Levin le Roux is vir die seuns Hoëveld golfspan gekies terwyl Nina Schoeman vir die dogterspan gekies is.

Regard le Roux.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button