Dié diere is vir aanneming by die Heidelberg DBV geleë in Retiefstraat 1 beskikbaar.
Vir meer inligting, kontak 016 342 4114.
Tsuma is ‘n Anatolion Shepherd reun van ongeveer drie jaar en is op soek na ‘n goeie huis.Benson is ‘n steekhaar reun van sowat ses maande.Xena is ‘n greyhound-kruis teef wat vir aanneming beskikbaar is.Wagter is ‘n Anatolion Shepherd reun van drie jaar wat vir aanneming beskikbaar is.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!