Die inwoners van die Suikerbos-Oord is onlangs deur Checkers, wat in die Heidelberg Sentrum geleë is, bederf.

Portia Madyibi en Leon Coetser van die kettingwinkel se Heidelberg-tak het gesorg dat die inwoners aan heerlike eetgoed kon smul en lekker tee kon geniet.

Suikerbos-Oord se Marlene Walkden het as ‘n blyk van waardering ‘n skildery aan die verteenwoordigers an Checkers oorhandig.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



