Local newsSport
Volkie interhuis skop atletiekseisoen af
Spog uitslae is tydens Volkies se interhuis byeenkoms deur die atlete behaal.
Die Laer Volkskool se jaarlikse interhuis atletiekbyeenkoms is op 22 Januarie afgehandel.
Verskeie goeie tye, hoogtes en afstande was deur die groot groep atlete wat deelgeneem het behaal.
Harde werk lĂȘ nou voor om te verseker dat die atlete slaggereed sal wees om vir die duur van die atletiekseisoen teen ander skole mee te ding.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!











