Local newsSport

Laerskool AG Visser speel gasheer vir byeenkoms

Die byeenkoms het in 'n goeie ontspannende gees plaasgevind.

Laerskool AG Visser het op 25 Januarie gasheer gespeel vir ‘n vriendskaplike atletiek byeenkoms.

Atlete van Laerskool Die Arend van Brakpan en Laerskool Jan van Riebeeck van Springs het na Heidelberg gereis vir die byeenkoms.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button