Local newsSport

Volkie hokkiespelers bring hul kant

Die spanne het gemengde uitslae aangeteken.

Die Hoër Volkskool se seuns- en dogters hokkiespanne het op 27 Januarie aan die sewesreeks wedstryde by Hoërskool Hugenote deelgeneem.

Verskeie skole was teenwoordig op die dag en Volkskool moes uithaal en hul beste spel na vore bring.
Gemengde uitslae het deur die dag se spel uitgekom.

Die uitslae is as volg:

Seuns:

Junior: Volkskool 3 – Hugenote 0.

Senior: Volkskool 1 – EG Jansen 1 en Volkskool 0 – Anker 0.

Dogters:

o15: Volkskool 0 – Anker 2, Volkskool 0 – Brandwag 2.

o16: Volkskool 0 – Brandwag 2, Volkskool 0 – Oosterlig 2, Volkskool 1 – Hugenote 3, Volkskool 2 – Anker 0 en Volkskool 1 – Oosterlig 1.

Eerste span: Volkskool 4 – Anker (tweede span) 1 en Volkskool 1 – Anker 1

Die skool se seuns hokkiespanne het ook verskeie wedstryde gespeel.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button