Local newsSport
Heidelberg teken ‘n goeie totaal teen Jeppe aan
Heidelberg het die wedstryd gewen nadat die Duckworth Lewis sisteem toegepas is.
Heidelberg Krieket Klub het die afgelope naweek teen Jeppe op Heidelberg se veld te staan gekom.
Die wedstryd is deel die Lions Premium B-liga bepalings
Heidelberg se kolwers het goed gevaar. Die tuisspan se totaal na 50 boulbeurte was 266 almal uit.
Jeppe het daarna 99/2 na 25 boulbeurte aangeteken.
Die spel was daarna gestop as gevolg van weerlig en reën.
Heidelberg het die wedstryd as wenners van die veld afgestap as gevolg van die Duckworth Lewis sisteem.
Heidelberg het beter in hulle kolfbeurt gevaar en het die wedstryd met agt lopies gewen.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.