Local newsSport

Volkskool val vas teen Middelburg

Die Hoër Volkskool se krieketseisoen is in volle gang.

Die Hoër Volkskool eerste krieketspan het op 10 Februarie teen Middelburg Hoërskool te staan gekom.

Middelburg se eerste span het Volkskool laat les opsê, en as oorwinnaars van die veld afgestap.

Volskool se beste spelers op die dag was kolwer Matthew Wentzel met 43 lopies en boulers Gerrit Henken twee paaltjies vir nege lopies (agt boulbeurte ) en Vaughn Steinvaart met vyf paaltjies vir 45 lopies (nege beurte).

Vaughn Steinvaart het vyf paaltjies laat kantel.
Matthew Wentzel laat waai met die kolf.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button