Local news

Vandag is Nasionale Melktert dag

Melktert is 'n tradisionele gereg wat dateer uit die 17de eeu.

Gaan kry jou melktert!

Melktert is ‘n heerlike nagereg wat bestaan uit ‘n kortbroodkors gevul met ‘n romerige vla en besprinkel met kaneel.

Dit is ‘n tradisionele gereg wat dateer uit die 17de eeu, toe Nederlandse setlaars dit aan die Kaapkolonie bekendgestel het.

Sedertdien het dit ‘n simbool geword van die Suid-Afrikaanse kultuur en kookkuns, en ‘n gunsteling bederf vir baie mense regoor die land.

Maak seker jy smul aan ‘n heerlike melktert vandag!

Geniet nasionale melktert dag.

Hou jy van melktert?

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button