Local news
Heigel fotoklub het hul Februarie wenners aangewys
Meer as 40 foto's is in ag geneem vir Februarie se kompetisie.

Heigel Fotoklub wat fotograwe in Heidelberg en Nigel insluit se maandelikse vergadering het op 21 Februarie in Nigel plaasgevind.
Die wenfoto’s vir Februarie is:
Voorgeskrewe onderwerp: Vlak veld diepte (kleur) – Naaldekoker deur Myra Lourens.
Algehele wenfoto: Mandjie met Lemoene deur Ineke Kleingeld.
Junior wenfoto: Amper maar nie Stamper deur Lukas van der Merwe.
Vir meer inligting oor die klub skakel die voorsitter Francois van Jaarsveld by 083 659 9657.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.