Local news
Sagies atlete kwalifiseer vir Gauteng-span
Die atlete sal aan hul bes gee in verskeie items.
‘n Groep atlete van Laerskool Hannes Visagie het op 28 Februarie tydens die D5-atletiekbyeenkoms te Germiston Stadion deurgedring na die Gauteng Kampioenskappe wat op 8 en 9 Maart te Boksburg Stadion sal plaasvind.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



