Local newsSport

Nigel Rugbyklub bepalings vir die res van die seisoen is vasgestel

'n Strawwe seisoen lê vir die spelers voor.

Nigel Rugbyklub het die afgelope week ‘n loslooitjie gehad en rustyd ingekry vir die strawwe seisoen wat voorlê.

Nigel se wedstrydbepalings vir die res van die Merlin Liga is:

18 Mei Nigel vs Kempton Park (John Vorster Stadion, Nigel).

25 Mei: Nigel vs VUT (Vanderbijlpark).

1 Junie: Nigel vs East Rand United (John Vorster Stadion, Nigel).

8 Junie: Nigel vs Elsburg (John Vorster Stadion, Nigel).

15 Junie: Nigel vs Sasolburg (Sasolburg).

22 Junie: Nigel vs Meyerton (John Vorster Stadion, Nigel).

29 Junie: Nigel vs Heidelberg (John Vorster Stadion, Nigel).

6 Julie: Nigel vs Heidelberg (Hoër Volkskool Heidelberg).

13 Julie: Nigel loslooitjie

20 Julie: Nigel vs Kempton Park (Kempton Park).

27 Julie: Nigel vs VUT (John Vorster Stadion, Nigel).

3 Augustus: Nigel vs East Rand United: (Boksburg).

10 Augustus: Nigel vs Elsburg (Germiston).

17 Augustus: Nigel vs Sasolburg (John Vorster Stadion, Nigel).

24 Augustus: Nigel vs Meyerton (Meyerton).

31 Augustus: Nigel vs Benoni (Benoni).

7 September: Melin Liga finaal.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button