Local news

Volkie hengelaar kry provinsiale kleure

Die kampioenskappe vind binnekort in Brakpan plaas,

Hoër Volkskool leerder en hengelaar Anthony Müller is gekies vir die Gauteng Varswater Oewerhengel Vereniging se junior Kolgooi o19-span.

Müller gaan deelneem aan die SAVOF (Suid Afrikaanse Varswater Oewerhengel Federassie) Kol en Vergooi Kampioenskappe op 22 Junie by Hoërskool Die Anker in Brakpan.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button