Local news

Balfour teken ‘n sege aan oor Vryburger

Balfour Hokkie sit hul segetog voort.

Gekombineerde Skool Balfour hokkiespan het onlangs kragte gemeet teen Hoërskool Vryburger.

Balfour se eerste hokkiespan het die wedstryd 3-0 gewen.

Related Articles

 
Back to top button