Stefan Swanepoel, ‘n rugbyspeler van die Laer Volkskool is gekies vir die Valke o12B span.
Dié jong speler het die Valke in ‘n toernooi verteenwoordig wat vanaf 12 tot 15 Junie by Hoërskool Klerksdorp plaasgevind het.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



