Local newsSport

Andile Shange oorlede

Nigel Rugbyklub in skok oor ster speler se afsterwe.

Daar is met leedwese verneem van een van Nigel rugbyspelers se afsterwe op 23 Julie.

Andile Shange (23) was ‘n ster speler wat baie gewild was onder sy mede rugbyspelers.

Die oorsaak na sy dood word nog ondersoek.

Nigel Rugby Klub betuig hulle innige meegevoel aan die ouers, familie en vriende van Andile.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button