Local newsSport

Groot vangs sorg vir groot kontant

Die Fantastic Four was gekroon as die algehele wenners met ‘n totale vangs van 45 vis wat 13.88 kg ingeweeg het.

‘n Plaaslike hengelaarspaartjie Wynand en Jeanine Swart het die naweek van 19 en 20 Julie saam met hul vriende Jonathan en Marisa Carlson aan die Gys Pitzer Winter Classic kompetisie by Oranjeville deelgeneem.

Die groep het hulself die Fantastic Four genoem en weg gestap met R100 000 kontant in prysgeld.

Die kompetisie was oop vir enige hengel tegniek en aas. Die groep het besluit om by die klassieke plein aas, mieliebomme en skoon vlotter te bly.

Die Fantastic Four was gekroon as die algehele wenners met ‘n totale vangs van 45 vis wat 13.88 kg ingeweeg het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button