Local news

Volkie se hoender kraai tot ‘n eerste plek

Volkie leerder kraai van plesier.

Christiaan Jordaan (Graad 12 leerder by Hoër Volkskool) het aan die SASPO Nasionale Pluimvee Kampioenskappe Skou vanaf 24-28 Junie in Bloemfontein deelgeneem.

Jordaan se Hollandse Kriel Stag-Red Shoulder Silver Partridge het ‘n eerste plek losgekraai asook die beste verskeidenheid afdeling gewen.

Christiaan behaal met al sy hoenders ook ‘n tweede plek, vier derde plekke en ‘n vyfde plek.

Christiaan Jordaan.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button