Local news

Eenheid Vlakvark lede ontvang toekennings

Harde werk lei tot spesiale toekenning.

Die algemene jaarvergadering van die Suid-Afrikaanse Weermag Vereniging (SAWV) het onlangs in Pretoria plaasgevind, waartydens verskeie lede van Eenheid Vlakvark sertifikate van erkenning ontvang het.

Die lede wat sertifikate in ontvangs geneem het, is:

Dolla Groesbeek, Matie Fourie, Ben Joubert, Willie Pretorius, Dina Smit en Clifford Taylor.

Daar was ook meriete sertifikate oorhandig aan:

Ds Ernst Zeelie, Marolene Venter, Sharon West, Marina Pierneef, Andries du Toit en Margie Rall.

Karel Groesbeek, voorsitter van die SAWV, Eenheid Vlakvark het die prestige toekenning “Non Ducor Duco” ontvang.

Karel Groesbeek, Eenheid Vlakvark se voorsitter het die prestige toekenning Non Ducor Duco ontvang.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button