Die Balfour Gekombineerde Skool o15 meisies hokkiespan het onlangs hul finale wedstryde gespeel.
Die span het in die NoordVaal liga vir kleiner skole algeheel vierde geëindig.
Die hokkiespan is ook as Oos-Transvaal ligawenners aangewys.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



