Local newsSport

Volkies behaal gemengde welslae teen Pietersburg

Volkskool se eerste span het naelskraap verloor.

Hoër Volkskool se rugbyspanne het onlangs teen Hoërskool Pietersburg in die NoordVaal Liga te staan gekom op Volkskool se velde.

Die uitslae is as volg:

o14A: Volkskool 7 – Pietersburg 62; o14B: Volkskool 5 – Pietersburg 66.

o15A: Volkskool 12 – Pietersburg 19; o15B: Volkskool 20 – Pietersburg 10.

o16A: Volkskool 29 – Pietersburg 14; o16B: Volkskool 17 – Pietersburg 10.

Eerste Span: Volkskool 38 – Pietersburg 41; tweede span: Volkskool 14 – Pietersburg 40 en derde span: Volkskool 3 – Pietersburg 0.

Volkies se eerste span staan bekend as die wit tiere.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button