HEIDELBERG
21 Augustus
Suikerbos Aftreeoord vier al hul ere ondersteuners wat hulle bystaan en ondersteun. Die oggend begin om 10:30. Vir meer inligting, kontak Patricia Meyer by 083 305 3577.
30 Augustus
Suikerbos Aftreeoord bied ‘n oggend van sang en musiek aan om 10:00. Vir meer inligting, kontak Patricia Meyer by 083 305 3577.
31 Augstus
Die ATKV Heidelberg-tak bied ‘n swierige fyn-tee oggend aan om 10:00 vir 10:30 by die Suikerbos Aftreeoord se dienssentrum. Die doel van die dag is om Afrikaans aan te moedig Die dag sal gevul wees met kuns, kultuur, musiek, pret en plaaslike talent. Kaartjies is R100 per persoon en beskikbaar by Marty Jerling by 082 465 9343 of Patricia Meyer by 083 305 3577.
6 September
Die Suikerbos Atreeoord bied hul Lente sang optrede aan om 10:00 in die saal by Freemanstraat 2. Vir meer inligting kontak Marlene Walkden by 079 974 7221.
21 September
A street shower is held for the less fortunate at AGS Kairos Church in Voortrekker Street from 06:00 to 12:00. The street shower is a mobile hygiene service for people experiencing homelessness and will provide a place for homeless individuals to take a hot shower, receive clean clothes, and experience basic self-care. Help with donations of hygiene care items, clothing and toiletries are requested. For more information, contact Yolandi Daschner at 081 840 8449.
24 September
Aventhaven Aftreeoord hou hul jaarlikse mark ten bate van die Oord vir Erfenisdag. Die mark word by Kairos kerk in Voortrekkerstraat gehou. Vir meer inligting, kontak Carina Schröder by 082 449 4120.
Weekliks:
• Heidelberg Hope het verskeie skoonmaak groepe in die voorstede van Heidelberg wat weekliks sorg vir die skoonmaak van die omgewing. Om betrokke te raak of by enige van die WhatsApp groepe aan te sluit, kontak Nicolene Neveling by 072 840 0205.
• Die Silveroaks parkrun vind elke Saterdag om 08:00 by Houtpoort 392, Heidelberg plaas. Drawwers en stappers word uitgenooi om die 5km roete saam met die gemeenskap te geniet. Vir meer inligting, besoek die Silveroaks parkrun Facebookblad.
• Die Suikerbosoord hou elke eerste Vrydag van die maand ‘n pannekoek fondsinsameling. Indien enige persone wil help kan hulle Marthie Greyling by 084 548 2665 kontak. Vir meer inligting, kontak Marlene Walkden by 079 974 7221.
• Die Suikerbosoord oefen elke Dinsdagmiddag om 14:00 sang in die saal. Almal wat hou van sing word genooi om te kom saam sing en vir die lente optrede te oefen. Vir meer inligting, kontak Marlene Walkden by 079 974 7221.
• Die Suikerbosoord kliniek bied elke Woensdag vanaf 11:00 tot 13:00 verskeie noodsaaklike dienste aan die gemeenskap. Die kliniek is by Freemanstraat 2. Kontak die kliniek by 016 349 5180 vir besprekings asook koste navrae.
NIGEL
31 August
Nigel Animal Rescue is hosting a flea market day from 08:00 at the corner of Kingsway and Rhodes Avenue, Nigel to raise funds for their rescue and animal care operations. Stalls are welcome and unwanted goods can also be donated for their yard sale. For more information, contact Marlene Jooste at 060 822 3289.
31 August
Nigel Community Church presents a day filled with beautiful sounds and melodies at their Heartstrings and Melodies concert. Concert will take place at the NG Moedergemeente hall, corner 5th Avenue and Breytenbach Street. Tickets are R130 per person, Kids under 12 is free. For more information or bookings, contact Toekie Tieghi at 082 419 7961 or the office at 066 569 8345.
14 September
AP Kerk Nigel reël ‘n stap vir Bybels ten bate van Bybel verspreiding. Alle stappers word uitgenooi om saam te stap. Daar sal ook stalletjies wees en uitstallers is welkom. Om stalletjies te bespreek of vir meer inligting, kontak Elsa Greyling by 083 703 1763.
28 September
Earth Owl gaan by Jerico plakkerskamp kuier vir die dag en benodig hulp in die vorm van klere, komberse of speelgoed. Daar woon tans 30 mans, 27 vroue en 8 kinders. Vir meer inligting, kontak Roche Pepler 060 482 1280.
5 tot 7 Desember
NG Kerk Nigel Oos gemeente hou ‘n Kersmark en is opsoek na uitstallers. Om jou stalletjie betyds te bespreek, kontak Maryke Jonker by 061 507 5071.
Weekliks:
• Nigel Clean-Up het verskeie skoonmaak projekte deur die week en oor naweke om te sorg dat die dorp skoon en netjies bly. Om betrokke te raak kontak Ilze Willemse by 079 850 4791
• Springs/Nigel Wessa branch and Friends of Marievale Nature Reserve are meeting every second Saturday of the month at the Conference centre at Marievale Nature Reserve. Contact Justin Donaldson at 072 373 7151 or Dee Johnson at 073 501 6333.
Beplan jy ‘n geleentheid, fondsinsameling of ‘n funksie? Ons plaas dit gratis. Stuur volledige besonderhede na letitiav@caxton.co.za