Local news

Vissies vaar goed by skaaktoernooi

Vissies het hul eerste D7 skaak toernooi bygewoon en goed gevaar.

Skaakspelers van die Laerskool AG Visser het aan die onlangse D7 distrik skaaktoernooi by die Hoërskool Overvaal deelgeneem.

Dit was Laerskool AG Visser se eerste deelname aan die D7 skaak toernooi en die spelers het goed gevaar.

Die o11-span het ‘n vierde plek losgespeel en die o13-span het agtste in hulle ouderdomsgroep gekom.

Die Laerskool AG Visser o13-skaakspan.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button