Vroue by die Nigel Tuiste vir Bejaardes groei daagliks saam in gees.
Marlene Primo, maatskaplike werker het ‘n hart vir bejaardes en sy maak seker dat die vroue by die tuiste weet hoe spesiaal elkeen is.
Hulle kom elke oggend bymekaar vir hul daaglikse gebed en koffie sessies.
“Die sessies dien as geestelike voedsel vir elke dag,” sê Marlene.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



